Loading
Music & Sound · Live Music performance
jy laat val die naald die genesing loop deur jou are die kamer begin draai die wêreld vervaag... Daar is niks wat 'n kultuur meer bind as 'n goeie rugbywedstryd nie, behalwe sy musiek! In Jou Ma Se Platespeler kyk ons na Afrikaanse musiek teen die agtergrond van veranderende tegnologie - van "seven singles" tot streaming en alles tussenin - asook die veranderinge in ons land wat 'n nuwe stem aan Afrikaanse kunstenaars gegee het. Al die treffers sedert 1930 - jou ouma se plate, jou pa se kassette, jou klasmaat se CDs, jou kind se Spotify playlist... dis alles hier. Moet dit nie misloop nie! And if you're English...this show will remind you how Afrikaans you are. Sluit aan by Kristo Zondagh, Kerry Hiles en Rob Thompson in 'n twee uur viering van SA se beste Afrikaanse liedjies.
Port Elizabeth, South Africa
QR