Loading
Live Music
Sat 3 May 2025
18:00:00 - 23:00:00
Live, local, Afrikaans music
Bespreek jou plek (WhatsApp gou-gou... 📞0833048824) — die Durbanville-huiskonserthuis gaan gons! 🙌 WIE SPEEL? Jackie en Riku Lätti is ’n musiekduo, met Jackie op sang en Riku op kitaar, sang en nog meer. Hulle speel gereeld saam met verskeie ander musikante, insluitend die band Die Kaappunters. Hanru Niemand is 'n veelsydige Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van die Boland, waar hy ook bedags as sielkundige praktiseer. Norra is 'n Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer met 'n ryk internasionale agtergrond. Haar musiek is 'n weerspieëling van hierdie diverse invloede. Dis ’n huiskonsert met ’n picnic vibe. 🧺 Bring ’n drankie 🍷, ’n glas en peuselhappie 😋. Kies ’n lekker sitplek op die stoep of gooi ’n kombersie op die gras onder die sterre. 💫 Luister en geniet!
Location
Die Durbanville Huiskonserthuis
26 Acacia Avenue, Durbanville, Western Cape 7550, South Africa
QR